Grey Thursday

    March 10, 2011 by Liquid Fire

    Today was a pleasant day, I hope it is the start of this kind of weather on a more permanent basis.

    I’m a big fan of the Autumn/Winter months, not only because it’s when it’s my birthday (woop woop!) but because the cold is so much more fun than the heat. With the colder months comes a whole new season of […]


    Lentedag*

    August 31, 2010 by Gossip Girl

    Dis heerlike lente, die winter’s verby

    Is dit net ek, of is dit altyd koud en renerig op Lentedag?

    Wel, ten spyte van die effense ontydige winterweer, is Lente nogsteeds ‘n teken van nuwe dinge, nuwe beloftes en natuurlik nuwe liefde.  Een van die nuwe dinge is natuurlik die JOOL tema vir 2011!  Ek gan volgende jaar dien op my PSO se […]


    Winter is here! Wait…

    August 25, 2010 by Flaming Ace

    You know when you start talking about the weather then the conversation is coming to an end, or should be put to one! But only in the last three or four days have I experienced what I believed the ferocious Cape Winter to be like. I drove back from Cape Town on Sunday afternoon in what […]


    Back to reality…

    July 19, 2010 by Eclipse girl

    Dit mag dalk back to reality wees… Maar definitief nie “Back to school.” nie! Dis wat so awesome is!!!

    Welkom terug eerstejaars… Ek hoop julle vakansies was so LAAANK en boring soos myne. Maar ek kla glad nie. Dis net wat ek nodig gehad het. Na 6 weke van niks doen en sleg wees, is dit weer terug na roetine. 🙂

    Met […]


    The Seasons

    May 15, 2010 by ThatOtherGuy

    Last night I was walking down Victoria street and noticed how brown the leaves have gotten!

    It’s beautiful. 🙂

    The same leaves who’s green-ness made me fall inlove with this place is now becoming brown and falling off. I guess this is Nature’s way of telling us that winter is here! 😀

    Studing for Eco’s…

    ThatOtherGuy


    Eksamentyd

    May 10, 2010 by Gossip Girl

    My klere hang kleur gekoordineerd in my kas

    My koffiemasjien werk oortyd

    My boeke en notas is almal mooi geliaseer volgens datum

    Jap, dis eksamentyd…


    Dis een van die min tye van die jaar wat ek  kan se my vloer is so skoon jy kan daarvan af eet!  Dis die tyd van le in die bed  en maak of jy swot.  {FYI, hierdie weer […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede