The legacy of UCT

    May 7, 2010 by UmbrellaBeachGirl

    Now, coming from Cape Town myself, I don’t actually hate the place. Many of my friends attend this ‘other’ university, and I might end up there one day myself. The point of this blog is merely to highlight a certain bit of entertainment, written by a Mr Anton Taylor, in the UCT newspaper, The Varsity. I’m sure many of you […]


    Siestog UCT

    April 15, 2010 by Random Superhero

    My reaksie op http://www.facebook.com/l.php?u=http%3A%2F%2Fbit.ly%2F9OCCd8&h=2a9522e614bcc39c720354eb24f70f1f.

    Stellenbosch is seker die Universiteit met die meeste kultuur en lewe. Hier is altyd iets aan die gang, en almal is baie geheg aanmekaar. Al hou jy nie van iemand nie, as jy hom/haar raakloop en uitvind hulle is van Matieland, is daar dadelik ‘n positiewe connection. Ons is ‘n kultuur wat omgee vir mekaar en altyd […]


    Take it off

    April 14, 2010 by Gossip Girl

    Mens verwag dat so iets by die Varsity Cup Finals gebeur, maar nie terwyl iemand klavier speel in Eendrag se quad nie.  Ek was net so geskok.  En hierdie keer was daar 2 gewees!  Jap, die streakers is vinnig besig om te vermeerder!

    Die Wimbledon Culture Cluster was Sondagaand by Eendrag gehou.  Mense, daar is talent hier op die bos!  Van […]


    What a night!

    March 30, 2010 by Random Superhero

    Okay so almal weet darem al by nou dat Ikeys so ietwat hul gat gesien het. En die wat nie daar was nie… wow het julle uitgemis of wat?

    Vanselfsprekend is al die Maties na die tyd uit vir ‘n naggie op die dorp en joh moet ek sê… dit was rof en fantasmagories lekker! Seker nog een van my lekkerste […]


    Monday Night – Rugby Night

    March 28, 2010 by ThatOtherGuy

    Tommorow night, Danie Craven Stadium, Maties vs Ikeys, Varsity Cup final! 😀 Kurt Darren 😮

    Haha, I’m so amped for tommorow night’s game! (not so much for Kurt)! I’ll be hoping to see you all there! 🙂

    I just REALLY for sorry for a few of the BSc guys, because those who have the subject must write Mathematics […]


    The Big Game!

    March 8, 2010 by ThatOtherGuy

    Tonight is the night! 🙂

    Maties vs Ikeys!  or rather, Stellenbosch vs UCT. This is more than an eighty-minute battle on the pitch, I can guarantee you, the real match will be on the stands. The Maties supporters vs the Ikeys supporters!

    So come on Maties, lets get out there tonight and BACK OUR BOYTJIES!

    Read the rest of this entry...


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede