Money Ruined Sport

    March 23, 2011 by Liquid Fire

    What’s the quickest way to get depressed? Watch good teams lose at whatever sport you watch!

    First Bayern München was knocked out of the UEFA Champions League *sniffle sniffle* and then Maties got knocked out of the Varsity Cup *sob sob*

    Seriously? Why? Nowadays so many teams seem to have Stormers Syndrome; losing to the weaker teams and beating the tougher ones. […]


    Bokke gaan gebuk

    July 27, 2010 by Goliat

    Ek is seker almal weet teen hierdie tyd reeds van die bokke se power poging by die drie nasie rugby toernooi. Saterdag na Saterdag het SA toegekyk hoe hulle drome van nog ‘n drie nasies beker in die sand in verdwyn.

    Alhoewel die skeidsregters ter alle tye swak en bevooroordeelde besluite gemaak het, het die bokspan steeds nie watwaffers gespeel nie. […]


    And One Day You’ll Tell Your Children “I was there”

    July 20, 2010 by IndieKid

    So everyone’s back at uni and by now you’ve hopefully had a chance to catch up with all your (new) friends, re-acquaint yourself with the interior of bohemia and remember exactly how long it takes to get across rooiplein to class. But before we get completely carried away and let the holidays become a fading memory, I’d like to recap on the […]


    Ek. doen. nie. oefening. nie.

    May 13, 2010 by LittleMissAwesome

    Wel, tot gistermiddag. Gewoonlik is my idee van oefening om tot by die ingenieursgebou te loop vir ‘n toets -en dis my limit. Alle goeie dinge kom egter tot ‘n einde, en ek het gistermiddag gaan draf… Ja, ek, die een wat altyd wonder of mense niks beter het om met hul tyd te doen as draf nie. Ek, wat […]


    Twee woorde : SUPER 14

    May 10, 2010 by Die Landman

    Ek hou van rugby. Wie doen nie? Behalwe vir ‘n paar rebelse meisies wat opstaan vir vroue- en kinderregte, ‘n handjievol verfyndes wat in die fynere dinge belangstel en dan natuurlik voormalige leeus-ondersteuners wat moed opgegee het, geniet die meeste mense die wonnerlike game van rugby.

    Ek self is ‘n volbloed Stormer en wil sommer vooraf noem dat bloubulle (spoeg) kan […]


    Football Fever… even with a hangover

    May 4, 2010 by IndieKid

    Let’s be honest: most sensible students use their Saturday mornings to recover from a heavy night out on the town. After all, everyone knows the best remedy for a hangover is to throw a lot of sleep at it until it gets bored of making your head scream blue murder and your stomach feel like its doing somersaults off the eiffel tower…

    If for […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede