Grey Thursday

    March 10, 2011 by Liquid Fire

    Today was a pleasant day, I hope it is the start of this kind of weather on a more permanent basis.

    I’m a big fan of the Autumn/Winter months, not only because it’s when it’s my birthday (woop woop!) but because the cold is so much more fun than the heat. With the colder months comes a whole new season of […]


    Armageddon is closer than the Mayan’s predicted >_<

    March 8, 2011 by Ent

    To all you plakkers who can’t sleep tonight (including myself); I came across this picture while browsing the web. Beautiful, none the less ^_^

    http://i.imgur.com/VmHNz.jpg


    Lentedag*

    August 31, 2010 by Gossip Girl

    Dis heerlike lente, die winter’s verby

    Is dit net ek, of is dit altyd koud en renerig op Lentedag?

    Wel, ten spyte van die effense ontydige winterweer, is Lente nogsteeds ‘n teken van nuwe dinge, nuwe beloftes en natuurlik nuwe liefde.  Een van die nuwe dinge is natuurlik die JOOL tema vir 2011!  Ek gan volgende jaar dien op my PSO se […]


    Winter is here! Wait…

    August 25, 2010 by Flaming Ace

    You know when you start talking about the weather then the conversation is coming to an end, or should be put to one! But only in the last three or four days have I experienced what I believed the ferocious Cape Winter to be like. I drove back from Cape Town on Sunday afternoon in what […]


    Eksamentyd

    May 10, 2010 by Gossip Girl

    My klere hang kleur gekoordineerd in my kas

    My koffiemasjien werk oortyd

    My boeke en notas is almal mooi geliaseer volgens datum

    Jap, dis eksamentyd…


    Dis een van die min tye van die jaar wat ek  kan se my vloer is so skoon jy kan daarvan af eet!  Dis die tyd van le in die bed  en maak of jy swot.  {FYI, hierdie weer […]


    Lekker leerweer!

    by Random Superhero

    Is depressiewe, vaal, grys, reënige weer nie perfek vir leer nie? Almal sê dalk dis depressing, maar onthou net, as die son skyn en dis ‘n pragtige dag buite is dit baie meer tempting om net uit te gaan en in die son iets te doen, wat nie leer betrek nie!

    Sterkte met die eksamens almal. Vanaf my, RSH, “ek watch […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede