PSO the other side of the fence

    March 2, 2011 by Sarse

     

    In response to Dante’s Plak, I thought I’d start talking about the hidden world of the PSO student. I will talk about this again, so I’ll keep this short.

    We don’t live in the larger than life residences. But in the less know flats, extra rooms and sometimes even on the couch of a friend.
    We don’t have to get up at […]


    To Res or not to Res…

    by Dante

    …that is indeed a really confusing question.

    I am going to talk about what has been on my mind since the beginning of the year… Why the hell did I decide to go to res?!

    Many people go to a residence for a lot of reasons. For some it is to experience more, for some it is simply a cheaper alternative or […]


    Lentedag*

    August 31, 2010 by Gossip Girl

    Dis heerlike lente, die winter’s verby

    Is dit net ek, of is dit altyd koud en renerig op Lentedag?

    Wel, ten spyte van die effense ontydige winterweer, is Lente nogsteeds ‘n teken van nuwe dinge, nuwe beloftes en natuurlik nuwe liefde.  Een van die nuwe dinge is natuurlik die JOOL tema vir 2011!  Ek gan volgende jaar dien op my PSO se […]


    PSO, sinoniem vir werk!!

    May 6, 2010 by Mozart V2.0

    Ek het gister tydens ‘n wasgoed flop dat PSO studente dit tien keer erger het as mense in die koshuis, ek is oop om anders oortuig te word, maar ek glo dit gaan moelik wees. Ons moet met so veel cope dit is ongelooflik, ons moet kos koop, kos maak, wasgoed was, skottelgoed was (vir een of ander rede raak […]


    Gossip Girl’s Menu

    April 21, 2010 by Gossip Girl

    So, tussen deur ons besige toetsroosters en Tut klasse moet ons ook tyd kry om te eet.  Ek het ‘n klein resepte blog opgestel vir julle.  Pasta is die basis van meeste van my geregte, want dis goedkoop en jyt nie veel meer nodig om dit “kos” te noem nie.{Let wel, ek is nie die beste kok in Stellenbosch nie, […]


    Take it off

    April 14, 2010 by Gossip Girl

    Mens verwag dat so iets by die Varsity Cup Finals gebeur, maar nie terwyl iemand klavier speel in Eendrag se quad nie.  Ek was net so geskok.  En hierdie keer was daar 2 gewees!  Jap, die streakers is vinnig besig om te vermeerder!

    Die Wimbledon Culture Cluster was Sondagaand by Eendrag gehou.  Mense, daar is talent hier op die bos!  Van […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede