Mad² – Regtig?

    September 20, 2011 by Boskop

    Met al die vindingrykheid wat ek al op Stellenbosch waargeneem het, het ek gedink iemand sal met ‘n beter naam vorendag kon kom. (Om die waarheid te sê, ek het nie gedink die naam sal ooit verander nie – JOOL het al ‘n algemene gebruikswoord geword.) Was daar dan nie ‘n kompetisie waarin jy ‘n prys kon wen as jy […]


    My {Exclusive} interview with JOOL-2011

    September 1, 2010 by Gossip Girl

    I was lucky enough to enjoy an interview with the newly founded JOOL-2011.  I asked him about his hopes and dreams and what he thinks about the developments at Eikestad…

    GG:          Well Jool-2010, it’s nice to finally meet you!  We have long awaited                      your arrival.


    Lentedag*

    August 31, 2010 by Gossip Girl

    Dis heerlike lente, die winter’s verby

    Is dit net ek, of is dit altyd koud en renerig op Lentedag?

    Wel, ten spyte van die effense ontydige winterweer, is Lente nogsteeds ‘n teken van nuwe dinge, nuwe beloftes en natuurlik nuwe liefde.  Een van die nuwe dinge is natuurlik die JOOL tema vir 2011!  Ek gan volgende jaar dien op my PSO se […]


    Proving the main theme of jool wrong.

    August 4, 2010 by Flaming Ace

    I suppose I’m a bit late to say “welcome back”, but welcome back nonetheless! I personally have had such a relaxing holiday that it almost slipped my mind that I have a PLakker blog to keep up with 😉

    One of the things that I remember well from jool was the fact that […]


    Pelle hier in die BOS

    May 3, 2010 by Liewe Heksie

    Dit is nogals ongelooflik hoe vinnig n mens hier vriende maak. Ek kan sommer vroer as n voorbeeld gebruik. Ek het n mede-plakker vandag ontmoet, ons altwee wat soos twee verlore skape gestaan en wag het (en nogals  op die verkeerde plek ook =D). Maar ons het vinnig aan die gesels geraak en soos jare lange maaitjies oor die weg […]


    i’m baaaack!

    April 8, 2010 by UmbrellaBeachGirl

    After an extended time of leave (during which I experienced my first university-holiday-that-was-not and a long Easter weekend), I am officially back to the blogging grind-stone! I apologise for the long silence. I have no excuses. (Well, apart from to say that life does seem to run the fastest when you’re not looking.)

    Over the holidays, I had time (in between […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede