Laaste leap van Eerstejaar wees…

    September 12, 2011 by Muisnes Meraai

    Liewe leser, so het die tyd dan ook aangebreek dat die laaste kwartaal van Eerstejaar wees op ons is. Oral is daar meisies verbete aan’t oefen om ontslae te raak van die alombekende “Eerstejaarssindroom” en so paar uitskieters wat al vir die eindeksamen begin swot het.

     

    Ek leer stadig maar seker om aan te pas by die nuwe roetine, geniet die […]


    Billy Jean was not his lover.

    April 7, 2011 by indecisive

    It’s thursday morning. I’m in NARGA. I’m tired. I’m hungry.

    I’m miserable.

    I have been doing ALOT of thinking recently and I think I’ve come to two conclusions:

    I’m not happy with what I’m studying and
    Toilet rolls in packs of 10 are very efficient.

    In May 2010 I applied to the university for a course in Molecular Biology and Biotechnology. In September 2010, I […]


    With Friends Like These <3

    March 14, 2011 by Liquid Fire

    I had the most awesome day today 😀

    It all started at midnight, there was a furious banging on my door and when I opened it my friends were standing in the corridor and they sang happy birthday for me 🙂 it was so special!

    We chatted for about half an hour before calling it a night. The excitement of it all […]


    Bussy bee… in need of zzzzz! haha, get it??

    by Muisnes Meraai

    Wow, wat ‘n 7 dae wat ek agter die rug het! Ek het by die uithoeke van extreme gaan draai (dis nou van verhoudings, toetse, verjaarsdagpaarties, lang-verlore-vriendinne weer sien en ‘n stukkend yskas)…. Indien jy belangstel liewe leser, ek het lekker vroee assessering geskryf. Ek het nog net een toets oor. En ek het nie te veel gewig aangesit na al […]


    Watse sjokolade laat mens leer?

    March 4, 2011 by Muisnes Meraai

    My ma het altyd gesê: “‘n Mens moet prioritiseer my kind“. Maar nou voel ek ek kan nie eers so lekker onderskei tussen die heel belangrikste en die nodige nie.

     

    Ewe skielik lyk ‘n TV-Bar, yskoue iced tea en ‘n laptop vol series baie beter as my dik Sosiologie handboek! I mean, ek moet heeltyd nog woordeboeke ook saamdra; ek kom […]


    what one gets up to during exams…

    November 7, 2010 by UmbrellaBeachGirl

    So after being thoroughly ashamed by indiekid’s scathing last post (“plakker is dead”), I felt it time to stage my comeback. There are absolutely no excuses as to my prolonged silence and I don’t intend to sit and make up a few to appease my guilt. These things happen…

    I haven’t even been checking PLakker like I usually do, due to […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede