Laaste leap van Eerstejaar wees…

    September 12, 2011 by Muisnes Meraai

    Liewe leser, so het die tyd dan ook aangebreek dat die laaste kwartaal van Eerstejaar wees op ons is. Oral is daar meisies verbete aan’t oefen om ontslae te raak van die alombekende “Eerstejaarssindroom” en so paar uitskieters wat al vir die eindeksamen begin swot het.

     

    Ek leer stadig maar seker om aan te pas by die nuwe roetine, geniet die […]


    Universiteit leeswerk

    August 5, 2011 by Muisnes Meraai

    Liewe leser, sê asb vir my dit is nie net ek wat myself dood sukkel om al my leeswerk betyds klaar te kry nie? Sjoe, nou verstaan ek wat daar bedoel word met ‘n dedicated student en ‘n sosiale student…

    Ek het onlangs ‘n boek gelees (okei, dalk bietjie teenstrydig met die inhoud van die res van my blog, maar OK) waarin […]


    Kampus-Ondervinding

    August 2, 2011 by Muisnes Meraai

    Askies dat ek so lank van die lug af was liewe leser. Dit was een mal lekker vakansie ne? Wat het jy alles gemaak? Wie sou ooit kon glo dat ses weke so vinnig kon vlieg?

    Ek moet bieg, ek was omtrent op my senuwees om terug te kom bos toe, omdat ek nie geweet het wat om te verwag nie. […]


    Kom ons raak Wilder as die Wildtuin!!

    May 12, 2011 by Muisnes Meraai

    Ek het gisteraand my eerste GIRLSNIGHT in NuBar beleef…  ‘n Groep vriendinne is stiptelik om 18:49 by die koshuis se voordeur uit, oppad Cubanna toe om ‘n suksesvolle funksie te gaan vier. Daarna het ons besluit, dat aangesien NuBar oor 5 min oopmaak, ons toe sommer daar ‘n draai sal gaan maak. En boy, oh boy.

     

    So, ek weet ‘n mens […]


    Toilet Quotes van die BA gebou [3]

    April 19, 2011 by Muisnes Meraai

    Wat is dit wat maak dat meisies agter op toiletdeure boodskappies skryf of hul naam op die mure uitgraveer? Tydens al my besoeke aan die badkamers het ek al op ‘n paar snaakse en plein weird boodskapies afgekom:

    die BA gebou is vol vet, sweterige ouens wat ruik soos cheesecurls, nat honde en suur sweet. En hulle het fake sidies. (oukei […]


    Day 2: Quotes

    April 12, 2011 by Muisnes Meraai

    Liewe leser Hallo! Askies dat ek so bietjie skaars was, maar so ‘n bietjie alone-time was needed! Wie voel nog so? Dis vir my weird dat ek daagliks studente op kampus, en in die koshuis sien wat huil! En nie net die vroulike geslag nie hoor! Wat maak julle so ongelukkig??

     

    Goed, so vir  my volgende stel qoutes wil ek graag […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede