Nuwe boek? Nee net ‘n nuwe hoofstuk

    May 1, 2011 by KoffieMo!

    Meeste van ons droom al vir ‘n hele klompie jare oor universiteit (en meer belangrik, Matieland!! 😉 ) en ek glo ook dat daar baie van ons is wat gedink het universiteit is die plek waar ons met ‘n nuwe boek sal kan begin, waar ons kan verander wie ons was, ‘n nuwe status kan kry en net kan wees […]


    Is dit vakansie?

    March 18, 2011 by KoffieMo!

    Dit is vreeslik hartverskeurend om te dink dat ons net ‘n week lange vakansie het, en dan nog ‘n week vol take en leerwerk!! Quite depressing hey guys?? Maar ek glo mens moet altyd die beste uit elke situasie put en wat beter as om huis toe te gaan???!!!! Maar voor ons daarby kom…hoe was vroeë assesering mense???

    So vakansie, vakansie, […]


    Koshuis lewe!

    March 3, 2011 by KoffieMo!

    Kos, huis en lewe!!!!! Dit is wat die koshuis vir my beteken!!!!

    Dit is wonderlik om elke dag net ‘n kaart te swipe en whala, ‘n bord kos! En geen skottelgoed om te was nie!! Boonop buit hulle ons arme studente, oftewel ons ouers, nie juis uit met hulle pryse nie!

    Dis asof ek nooit uit die huis is nie, ek sit […]


    Klas of kerk?

    by KoffieMo!

    Klas in ‘n kerk is beslis geen “hemel-op-aarde” nie, inteendeel, om in ‘n gebou te sit met ‘n tempratuur van om en by 30 grade Celsius is “hel.”

    Dit is niemand se skuld dat die Wilcocks afgebrand het nie en ek dank die Universiteit dat hulle alternatiewe relings getref het, maar is dit die beste uitweg? Om in ‘n kerk lesings te […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede