Seks & Drugs & Boeremusiek

    October 1, 2011 by Boskop

    Net soos Koos Kombuis hierdie opspraakwekkende titel gebruik het om sy teks te bemark, so doen ek hom na.

    Ek het seker geen reg om dit te doen nie, maar ek het wel sy outobiografie hierdie week gelees. En ek is nie die enigste een nie – daar is reeds minstens nege keer teruggegaan na die drukkers om nog kopieë op […]


    Mad² – Regtig?

    September 20, 2011 by Boskop

    Met al die vindingrykheid wat ek al op Stellenbosch waargeneem het, het ek gedink iemand sal met ‘n beter naam vorendag kon kom. (Om die waarheid te sê, ek het nie gedink die naam sal ooit verander nie – JOOL het al ‘n algemene gebruikswoord geword.) Was daar dan nie ‘n kompetisie waarin jy ‘n prys kon wen as jy […]


    Word wakker of ek gooi jou met ‘n akker

    August 28, 2011 by Boskop

    Ek hoop die titel het jou aandag getrek. Dit wil blyk dat Plakker op die oomblik ‘n tekort aan opwinding bevat. Die plek is verlate.

    Dit noop my om oor ‘n onderwerp te skryf wat menigte maal die bloed so bietjie laat bruis: interaksie wat die geslagtelike grense oorskry.

    Ek hoor nou die dag ‘n meisie wat kla oor die feit dat […]


    Riot country

    August 16, 2011 by Boskop

    When people start running through streets, destroying everything they don’t steal, it is a sure sign that something in that community is wrong. Taking a look at the current situation of Britain, there are no physical or other explicit reasons for the uprising. It has been reported that children as young as 7 years old have been participating in the […]


    A gap year at university

    July 25, 2011 by Boskop

    Weens die wye verskeidenheid van aktiwiteite op Stellenbosch wat jou tyd opslurp, moet mens noodgedwonge sekere gewoontes van jou lewe prysgee deur dit te staak.

    In my geval is dit sport.

    Die redes vir my besluit om sport aan die agterste speen te laat suig:

    Ek neem sedert graad 1 intensief aan sport deel. Enige nuwe ervaring (al is dit onfiksheid) verbreed jou horison.
    Sport sal steeds […]


    ActiveSquirrel has arrived

    July 21, 2011 by Boskop

    Sharing experiences over the internet is more than just stimulating – it contributes to a better society.

    A new website, ActiveSquirrel.com, has recently been launched to create a gathering ground for people who wish to exchange their experiences in the Stellenbosch area. Anyone can send in a upload a report of a memorable event for others to read – and then enjoy it themselves.

    Online communities […]


    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede