Is dit vakansie?

March 18, 2011 by KoffieMo!

Dit is vreeslik hartverskeurend om te dink dat ons net ‘n week lange vakansie het, en dan nog ‘n week vol take en leerwerk!! Quite depressing hey guys?? Maar ek glo mens moet altyd die beste uit elke situasie put en wat beter as om huis toe te gaan???!!!! Maar voor ons daarby kom…hoe was vroeë assesering mense???

So vakansie, vakansie, vakansie, yay!!! Ek sien so uit om net weer bietjie by die huis te gaan sit en ma se kos te eet!
Een ding wat wel sleg is van hierdie vakansie, is ontruiming… Dit is aaklig om al jou aardsebesittinkies in ‘n sakdoekie te moet toevou en êrens ‘n gaaitjie daarvoor te moet kry!

Wel, geniet die vakansie en kom uitgerus terug!!!
Deel asseblief die vakansie-hotspots met ons!!!


No Comments »

No comments yet.

RSS feed for comments on this post. TrackBack URL

Leave a comment

*

    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede