Koshuis lewe!

March 3, 2011 by KoffieMo!

Kos, huis en lewe!!!!! Dit is wat die koshuis vir my beteken!!!!

Dit is wonderlik om elke dag net ‘n kaart te swipe en whala, ‘n bord kos! En geen skottelgoed om te was nie!! Boonop buit hulle ons arme studente, oftewel ons ouers, nie juis uit met hulle pryse nie!

Dis asof ek nooit uit die huis is nie, ek sit net ‘n oorvol wasgoedsak neer voor klas en as ek terug kom, is my klere weer so sag “like a mother’s love” en opgevou!!! Maar aan die anderkant weet ek ek is uit die huis, want hier is vryheid in oorvloed beskikbaar!!! 😀  Dit is vir altyd ongelooflik om te sien hoe die dorp begin lewe hier by half 10 in die aand, hoe almal weer asem haal na die pas afgelegte toets!

Wat dink julle van die nag lewe van die Matie studente? Waar’s al die hot spots mense???


9 Comments »
  1. Die Bohemian hoek is vir my die beste, met Mystic en Brazen daarby.

    Comment by Sarse — March 3, 2011 @ 16:46

  2. Dig Bohemia 🙂
    and Aandklas
    and The TrumpetTree 😀

    Comment by TheFreeRadical — March 3, 2011 @ 20:11

  3. The trumpetTree as a what? Place to just chill? I got the feel of a restaurant there. Think I should go again and check it out?

    Comment by Sarse — March 3, 2011 @ 22:06

  4. Al wat ek van die huis verlang as ek in die koshuis is, is lekker kuiers om ‘n vuur!!!! Hier kan maar kuierplekke wees, maar niks beat ‘n vet lekker bondfire en kitaar nie!

    Comment by Muisnes Meraai — March 4, 2011 @ 11:36

  5. Trumpettree is nice for a post jol drinkie. Also, the drowd is generally older and less imagey, which is something i enjoy…

    Comment by TheFreeRadical — March 5, 2011 @ 00:44

  6. Muisnes Meraai ek stem 101% met jou saam!!!

    Comment by Me! — March 8, 2011 @ 01:16

  7. There is an awesome place called “The Hidden Cellar” in the loft area of De Akker..

    Comment by RedMuse — March 8, 2011 @ 01:29

  8. I’ll go looking for it Muse.

    Comment by Sarse — March 8, 2011 @ 08:49

  9. Is dit ‘n kuier of eet plek??

    Comment by Me! — March 9, 2011 @ 10:42

RSS feed for comments on this post. TrackBack URL

Leave a comment

*

    Sosiale netwerke
    PLakkerwolk
    PLaksels uit die verlede